All posts by: Niekie Bushby

Genesing van ‘n breingewas

Ek was 34 jaar oud en nog vol lewenslus. Ek het aan sportaktiwiteite deelgeneem en het my nie veel gesteur aan die belangrikheid van my geestelike lewe nie, tot op...... Read More

Aan God al die eer, Hy wat wonders doen!

Ek is op 17 April 2019 vroegmiddag by Moria, Tweeling weg oppad na Reitz. Ongeveer half-twee was ek met die besigheid daar klaar en was ek weer oppad terug Tweeling...... Read More

My Tweede Kans – Tiens Smith

GLO U IN WONDERWERKE? Dit is vanjaar al 4 jaar wat Jesus van Nasaret my genade gegee het en my lewe gespaar het toe ek in die motorwrak gelê het,...... Read More

How Parkinson’s Changed Our Lives

Due to that fact that April is Parkinson’s Awareness Month, as well as to create more awareness regarding this disease, we’ve spoken to Annetjie Peschel about Dries, who is living...... Read More

Hoe Parkinson’s Ons Lewens Verander Het

In die lig van bewustheid oor Parkinson’s, en die feit dat April Parkinson’s Bewustheidsmaand is, het ons met Annetjie Peschel gesels oor haar eggenoot, Dries, wat al vir bykans 20...... Read More