Ek wil ook graag net die Here se Naam grootmaak. Ek het weereens besef dat die Here nie net die bekwames gebruik nie – Hy vra net dat ons beskikbaar...... Read More
Ek is dankbaar vir die gawes wat die Here vir my gegee het – elkeen van ons het ‘n gawe, nie noodwendig dieselfde as die ander persoon s’n nie. Baie...... Read More
Ek was 34 jaar oud en nog vol lewenslus. Ek het aan sportaktiwiteite deelgeneem en het my nie veel gesteur aan die belangrikheid van my geestelike lewe nie, tot op...... Read More
Ek is op 17 April 2019 vroegmiddag by Moria, Tweeling weg oppad na Reitz. Ongeveer half-twee was ek met die besigheid daar klaar en was ek weer oppad terug Tweeling...... Read More
GLO U IN WONDERWERKE? Dit is vanjaar al 4 jaar wat Jesus van Nasaret my genade gegee het en my lewe gespaar het toe ek in die motorwrak gelê het,...... Read More