All posts by: Niekie Bushby

Ons pad met kanker

Februarie is Kinderkanker Bewustheidsmaand en André en Eleanor Stemmet deel met ons hulle pad met kinderkanker Ons reis met kanker het tydens 2018 se Desember-vakansie begin. Ons was met vakansie...... Read More

Luister na die Here se stem – Juanita Potgieter

Ek wil ook graag net die Here se Naam grootmaak. Ek het weereens besef dat die Here nie net die bekwames gebruik nie – Hy vra net dat ons beskikbaar...... Read More

Dankbaar vir gawes – Samuel von Wielligh

Ek is dankbaar vir die gawes wat die Here vir my gegee het – elkeen van ons het ‘n gawe, nie noodwendig dieselfde as die ander persoon s’n nie. Baie...... Read More